Richard Conte

Richard Conte
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Nicholas Peter Conte
Geboorte (1910-03-24)24 Maart 1910
Sterfte 15 April 1975 (op 65)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Richard Conte (24 Maart 1910 – 15 April 1975) was 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente A Walk in the Sun (1945), Thieves' Highway (1949), The Big Combo (1955), en The Godfather (1972).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search